Create a life of being and not doing, as humans are human beings and not human doings.

Start today. Talk to me.

Archive for December, 2009

Gebed vir 2010

Here, Almagtige, oneindige Skepper, Voleinder,

‘n jaar is vir U net ‘n oogwink,

maar vir ons is dit 365 dae lank — ‘n lang pad.

Here, vir ons is elke jaar volgepak met goed en kwaad.

U is Here van elke uur en dag en jaar.

Maar ons is vasgevange slawe van die tyd

wat so vinnig verbyvlieg.

Here, en tog bring elke jaar ons nader aan U.

Mense word jaar vir jaar ouer,

maar aan u kinders gee U die krag van die jeug.

‘n Jaar lê agter ons, vir altyd verby.

Plek-plek loop die pad reguit deur die vlakte,

ander kere met kronkelpaaie oor die steiltes,

vol slaggate, pap bande, verpaste treine,

verspeelde kanse.

Here, oor die geleenthede wat

onbenut verbygegaan het,

sou ek wanhopig kon raak,

as dit nie was dat vergifnis u gewoonte is nie.

Here, elke dag is u genade vars en nuut,

sedert Noag se reënboog,

en u goedheid is elke more splinternuut

sedert Jesus Christus.

Here, as U die hare van my kop getel het,

het U sekerlik ook my dae getel, die minute en sekondes

daarvan — alles hou U in die palm van u hand.

Here, ek vra U vir gesondheid in die jaar wat voorlê,

vir genoeg kos vir elke dag.

Maar veral bid ek om ‘n honger na u Woord, na U self.

Here my God, daar is geen twyfel dat hierdie jaar weer

‘n jaar vol van u vars genade sal wees nie.

Amen.

‘n Gebed uit Ghana.

Uit God seën Afrika, Ewald van Rensburg, bladsy 175.

Opportunity

Failure is simply the opportunity to begin again, this time more intelligently. Henry Ford

Possible

“The only way to discover the limits of the possible is to venture a little way past them into the impossible.” Arthur C. Clarke

Een

Mag God, wat vrede gee, julle volkome aan Hom toegewyd maak en julle geheel en al, na gees, siel en liggaam, so bewaar dat julle onberispelik sal wees wanneer ons Here Jesus Christus weer kom! Hy sal dit ook doen, want Hy wat julle roep, is getrou.

1 Tess 5:21-24

Die Bybel : Nuwe Vertaling. 1983

Dream & Do

Nor do I hear in my imagination the parts successively, I hear them all at once. What a delight this is! All this inventing, this producing, takes place in a pleasing, lively dream.” Wolfgang Amadeus Mozart

Fealing

“The best and most beautiful things in the world cannot be seen or even touched – they must be felt with the heart.” Helen Keller

Connect

Subscribe to my newsletter

Free E-Book!

Ebook

Download your free e-workbook today: On how to be The ultimate, Business performer, Family fanatic, Community contributor through Creating, sustaining and growing energy for life.

Free-Ebook
 

cforms contact form by delicious:days

Blog