Thoughts on live…
Steve Job’s share a few thoughts on: How to live before you die. He share some of his own life experience.
Create a life of being and not doing, as humans are human beings and not human doings.
Steve Job’s share a few thoughts on: How to live before you die. He share some of his own life experience.
Lam van God,
vandag staan ek met nuwe verwondering
voor die grootsheid van U
verlossingsdaad.
Dat U vir my gesterf het,
laat my hart van dankbaarheid oorloop.
Dat U vir my opgestaan het,
vul my met oorstepte vreugde.
En die wete
dat U elke dag saam met my leef…
dit, Here Jesus, gee aan my vrede oor die
verlede, gemoedsrus in die hede
en ‘n heerlike vervulde
toekomsverwagting.
Skrywer : Milanie Vosloo, Leef April 2010.